Modulekode | SOC 758 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hier die module is gebaseer op ’n makro-perspektief en stel studente bekend aan die veranderende historiese trajek van genderverhoudings, die huwelik as instelling, gesinsvorme, huishoudingsamestelling en -lewensmiddele sowel as die implikasies daarvan vir ’n begrip van gender as ’n sosiale verhouding. Die module word aangebied vanuit ’n historiese en vergelykende perspektief, met spesifieke klem op Suider-Afrika. Die module ondersoek die rol van supra-nasionale organisasies, die staat en die mark in prosesse om genderidentiteite en -verhoudings, sowel as familie- en huishoudingsvorme te medieer en te reguleer, teen die agtergrond van die nasie-staatstelsel en in die konteks van globalisering en neo-liberalisme in die besonder. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App